Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile
Beeld

@beeld_nuus

ID: 146028214

linkhttp://www.beeld.com calendar_today20-05-2010 12:42:14

157,157K Tweet

276,276K Followers

1,1K Following

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die #NG Kerk rig opnuut ’n oproep om konstruktiewe gesprekke binne sy strukture om eenheid in die Kerk te probeer herstel. brnw.ch/21wMANS

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Uitgediende vlugtoestel-werkwyses maak dit nou moeilik om kleiner lughawens te midde van swak weer te gebruik. brnw.ch/21wMAUY

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Chaos het Donderdagoggend by die landdroshof in #Kariega in die Oos-Kaap uitgebreek nadat ’n man glo net buite die hofgebou geskiet is. brnw.ch/21wMB2P

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

👣 Netwerk24 Camino 2024 || Volg ons groep pelgrims regstreeks soos ons die Portugese Camino-kusroete van 11 tot 25 September stap: brnw.ch/21wMBgF

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die regering sê dit sal “onbekostigbaar” wees om die vakbonde se eis van ’n 12%-verhoging aan staatsamptenare toe te staan. brnw.ch/21wMBoA

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

’n Verskerpte fokus op Suid-Afrika se hemelhoë geweldsmisdaadvlakke het daartoe gelei dat 85 000 verdagtes in net die afgelope vier weke landwyd weens onder meer moord, verkragting, ontvoering en afpersing in hegtenis geneem. brnw.ch/21wMBBi

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die metropolisie in Nashville het die legendariese sanger #JonBonJovi bedank nadat hy ’n vrou, wat op die rand van ’n brug gestaan het, gehelp het na veiligheid. brnw.ch/21wMBQa

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die mediagroep #Independent het aangekondig hy gaan met herstrukturering begin weens die onvolhoubaarheid van drukmedia. brnw.ch/21wMCW6

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die regering voer aan dat hy goeie ondersteuning vir armes bied wat minstens 30% van hul inkomste op vervoer bestee, maar net die 17% van armes wat bus ry, kry dié voordeel. brnw.ch/21wMD58

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Amper vyf jaar nadat #RashiedStaggie doodgeskiet is, is #RalphStanfield en een van sy vertrouelinge, Jonathan (Seun) Cloete, van Staggie se moord aangekla. brnw.ch/21wMDiB

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

’n Lewenslange aktivis, het pres. #CyrilRamaphosa wyle #PravinGordhan in ’n huldeblyk genoem kort nadat sy voormalige kabinetskollega Vrydag sy stryd teen kanker verloor het. brnw.ch/21wMDz2

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

In Donderdagaand se episode van Boer soek ’n vrou het die meeste van die boere die oorblywende pasmaats aan hul families voorgestel – en baie van die familielede en vriende het nie geskroom om te sê wat hulle dink nie. ||#BSV #boersoeknvrou brnw.ch/21wMDHO

In Donderdagaand se episode van Boer soek ’n vrou het die meeste van die boere die oorblywende pasmaats aan hul families voorgestel – en baie van die familielede en vriende het nie geskroom om te sê wat hulle dink nie. ||#BSV #boersoeknvrou
brnw.ch/21wMDHO
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die Suid-Afrikaanse ster Tyla het Woensdagaand geskiedenis gemaak deur die eerste Suid-Afrikaner ooit te word wat ’n MTV-prys wen. || #Tyla #mtv #vma's brnw.ch/21wMDSF

Die Suid-Afrikaanse ster Tyla het Woensdagaand geskiedenis gemaak deur die eerste Suid-Afrikaner ooit te word wat ’n MTV-prys wen. || #Tyla #mtv #vma's
brnw.ch/21wMDSF
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Suid-Afrika het ’n leier verloor wie se diep lojaliteit aan ons Grondwet nooit vergeet sal word nie. ||#PravinGordhan brnw.ch/21wMDZv

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die skoonheid- en modekenner #HannonBothma gaan in die 23ste reeks van #GlamGuru nou ook mans met hul voorkoms help. brnw.ch/21wMEc5

Die skoonheid- en modekenner #HannonBothma gaan in die 23ste reeks van #GlamGuru nou ook mans met hul voorkoms help.
brnw.ch/21wMEc5